Breedekloof / Worcester Streek Jongwynskou 2018

Breedekloof / Worcester Streek Jongwynskou 2018

Tydens ‘n spoggerige toekenningsgeleentheid op Woensdag, 22 Augustus, is die wenners van die jaarlikse Breedekloof / Worcester-streeksjongwynskoukompetisie aangekondig. Dié kompetisie gee erkenning aan die gehalte van ongebotteleerde jongwyne in ‘n vat of ‘n tenk en is een van die belangrikste kompetisies in die wynbedryf.  Altesaam 14 wynkelders...

Read more

Innivallei Musiek- en Wynfees

Innivallei Musiek- en Wynfees

Kom kuier saam met Aan De Doorns by die opkomende Innivallei Musiek- en Wynfees by die Mountain Mill Winkelsentrum in Worcester. Kaartjies is by die Mountain Mill Info Kiosk beskikbaar. Koste: R100 per volwasssene & R50 per kind (Vrydag) R150 per volwassene & R75 per kind (Saterdag) Vir meer inligting: 023 347 0415 / Arie

Read more

Modder en Bloed – Blood and Glory

Modder en Bloed – Blood and Glory

Donderdagaand (24 Maart) is hierdie rolprent spesiaal deur die skrywer-en rolprent-vervaardiger Sean Else by Aan de Doorns Kelder vertoon om dankie te sê aan die gemeenskap van Worcester. Veral aan die boere in die Aan de Doorns, Overhex en Eilandia omgewing, wat hul plase oopgestel het vir die vervaardiging van die rolprent. Sommige van ons

Read more