Innivallei Musiek- en Wynfees

Innivallei Musiek- en Wynfees

Kom kuier saam met Aan De Doorns by die opkomende Innivallei Musiek- en Wynfees by die Mountain Mill Winkelsentrum in Worcester.

Kaartjies is by die Mountain Mill Info Kiosk beskikbaar.
Koste: R100 per volwasssene & R50 per kind (Vrydag)
R150 per volwassene & R75 per kind (Saterdag)
Vir meer inligting: 023 347 0415 / Arie Fourie: 083 822 6698
Facebook: Innivallei Musiek- en Wynfees

Join us at the upcoming festival at the Mountain Mill Shopping Centre in Worcester.

Tickets: Mountain Mill Info Kiosk
Price: R100 per adult & R50 per child (Friday)
R150 per adult & R75 per child (Saturday)
Kids under 5 enter for FREE
For more info: 023 347 0415 / Arie Fourie: 083 822 6698
Facebook: Innivallei Musiek- en Wynfees